Online Activities, Educational Games, Quizzes, Crossword Maker

Make educational games, websites, online activities, quizzes and crosswords with Kubbu e-learning tool for teachers


Alternative content for non-flash browsers:


Afrikaans is Maklik ~ Vaste Uitdrukkings

Pas die vaste uitdrukkings by hul betekenis.

Definitions:
Hy gaan baie geld mors., Hy is %27n dief., Kobus het vir Jan nonsens vertel., Jan het %27n swak koop gemaak met die nuwe huis., Hy is iemand wat baie leuens vertel., Die onderwyser is baie kwaad., Hulle stuur hom vann een kant na die ander. distance learning , Ek was baie moeg. quiz generator , Jan is iemand wat altyd alles weet en alles wil vertel., Petra luister nie aandagtig nie., Pieter het vrerskriklik baie geëet. computer assisted language learning , Jan kon nie die Wiskunde verstaan nie., Sy planne het nie uitgewerk soos hy dit beplan het nie., Gerda is baie nuuskierig., Jan was baie voorbarig %26 het teruggepraat., %27n Mens se huis is die beste plek op aarde., Hy het die bal aan die rol gesit., Hy het knie diep in die moielikheid beland. teaching , Hy skrik nie vir kleinighede nie., Piet raak gou kwaad %26 vererg hom., Die koeël is deur die kerk., Hy het altyd %27n antwoord op alles., Jan het baie skaam gevoel., Johan het nie meer geld oorgehad nie. online activities , Ek sal baie hard moet leer. educational activities , Wanneer jy saans alleen is, word jy baie bang., Dit gaan maar broekskeur met Jan., Hy word gou kwaad., Jan wil met sy seun raas. invite students , Die bordjies is verhang., Die atlete hardloop langs mekaar., Pieter het dit nie verwag nie., Hy is baie nuuskierig., Pieter het hulle ver gewen., Sy is baie verlig oor iets., Hy word baie gou kwaad., Hy glo alles wat hy hoor., Jan het baie hard geval., Iemand belowe jou hand en mond.,

Answers:
Hy gaan sy geld in die water gooi., Hy was los voor., My blus was uit., Ek sal moet leer dat dit klap. generate answer keys , Hulle hardloop kop-aan-kop., Dit is te laat om iets daaraan te doen., Hy is uit die veld geslaan., Hy is %27n nuuskierige agie., Sy planne het skipbreuk gely., Sy luister met %27n halwe oor., Hy word van bakboord na stuurboord gestuur., Hy het lang vingers., Hy is kort van draad., Oos, wes, tuis, bes., Hy het gevoel hy kon in die aarde insink., Hy skrik nie vir %27n koue pampoen nie., Sy steek haar neus in ander se sake., Hy is kort van draad., Hy is op sy perdjie., Dit was bo sy vuurmaakplek., Hy het sy rieme styf geloop., Dan klop jou hart in jou keel., Sy gee %27n sug van verligting., Hy kook van woede., Jan het %27n appeltjie met sy seun te skil. online activities , Jan is voor op die wa., Dit gaan baie moeilik met Jan., Hy is nie op sy mond geval nie., Hy eet alles vir soetkoek op., Hy skiet spek., Hy het hard met moeder aarde kennis gemaak., Kobus het dit uit sy duim gesuig., Hy het reelings begin tref vir die byeenkoms., Pieter het voorheen gewen %26 nou wen sy span., Hy het homself %27n kat in die sak gekoop., Hy eed die mense uit huis en haard., Hy was voor op die wa., Johan was platsak. improve results , Hy wil hê jy moet glo dat hy sy belofte sal nakom.,